Successfully reported
+18

Cottage on Abelia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cottage on Abelia is in Somerset-Wes, 'n dorp in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 2 paartjies of 'n klein gesin.

Die huis bestaan uit 3 kamers en 3 badkamers, wat slaapplek bied vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het 'n stapelbed vir kinders, en die derde badkamer is slegs toegerus met 'n toilet.

Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitarea met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien vir ekstra gerief.

Gaste sal ook toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering. Die eiendom bied pragtige see-uitsigte en kyk uit oor die Helderberg-kom, met die omliggende berge.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 37 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Abelia Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00971ad93f7bbabad85a56d58b8c2353332bb1e49495e5a3a88d12108899f35ca87486a70ab7f4d91d4287df32233c297079?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 37 Abelia Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.062945129192 18.821133655868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang