Cottage on College
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 College Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cottage on College is 'n vakansiegastehuis in die hartjie van St Francis Bay Village. Cottage on College is 900 m van die strand af geleë.
Die verblyf bestaan uit 5 verskillende eenheidtipes wat individueel bespreek kan word, naamlik die Roof Top Cottage, Garden Cottage, King Superior Cottage, Budget Unit en Cottage On College 2. Elke eenheid het sy eie privaat en suite-badkamer, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n slim-TV met Netflix.
Cottage On College 2 beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, stoof en oond. Die kombuis lei dan na die sitarea wat knus eetarea het. Ons ander buitelughuisies kan ook verhuur word om groter groepe of gesinsverblyf te akkommodeer.
Neem asseblief kennis dat maaltye nie by hierdie eiendom bedien word nie, aangesien Cottage on College naby winkels, restaurante en kroeë in die area is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Debbie & Joshua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1 College Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage on College het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 College Avenue, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang