Cottage on Ilchester
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Ilchester Road, Somerset Heights, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R825 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cottage on Ilchester is 'n bekoorlike ateljeekothuis met 'n privaat ingang wat op die gasheer se perseel in Makhanda (Grahamstad) geleë is. Hierdie sentraal geleë kothuis is 3 km vanaf Rhodes Universiteit en is binne maklike bereik van geriewe en besienswaardighede in die area.
Die ateljee beskik oor 'n oopplan-ontwerp en akkommodeer 2 gaste op 'n slag. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Werkslessenaar en 'n TV met sekere stroomkanale is in die kothuis beskikbaar.
Gaste kry gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Vir ekstra sekuriteit is 'n alarmstelsel in die eenheid beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Jill Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Ilchester Road, Somerset Heights, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottage on Ilchester het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Ilchester Road, Somerset Heights, Makhanda (Grahamstown), 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang