Successfully reported

Cottage on Sax

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natessa N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Relaxing and superb. It was wonderful. Very quiet and the lady of the house was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samsonees S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasmagories. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ek wil graag weer gaan, dit is 'n baie rustige plek, en baie veilig, en die plekkie is baie netjies. Wow, amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het baie tuis en vry gevoel aangesien dit ons eerste keer daar kom kuier. Ooh ja, dit was wonderlik en baie rustig soos ons dit verkies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Extremely relaxing. Very relaxing. The host is super nice!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Was 'n mooi lekker atmosfeer. Was perfek vir ons en baie mooi tuintjie buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great stay. Great, alles was netjies en skoon, gasvrou diens was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha L
1 nag
5.0
Des 2024

Oornagverblyf. Die verblyf was perfek vir wat ons nodig gehad het. Die eienaar het vir ons die vergunning gegee om 'n bietjie later uit te klok en dit het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shandre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Loved it. Amazing and it was just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Cottage on Sax
Thank you very much, Shandre. Would love to have you here again when you need a run away break!

Natasha D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Ons was net vir die naweek in die Kaap. 2 nagte oorgebly by die Cottage on Sax. Die woonstel was pragtig, netjies en baie lekker om in te bly. Klein voorstel: dalk 'n bietjie seep vir hande was en skottelgoed, sal baie aangenaam wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mc S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Nice. It was moderate and very chilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 925
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Saxenburg Crescent, Die Bos, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95579f2e0d0c5c551bd9ea68d706b19fc891257f9797684774acb86dc172c3bc43358012147232319ee4f66793deb5340e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 38 Saxenburg Crescent Die Bos 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114591727073 18.843996280154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang