Successfully reported
+13

Cottage on Sax

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Saxenburg Crescent, Die Bos, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R925 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cottage on Sax is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in 'n stil woonbuurt in Strand geleë en is perfek vir 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie of 'n klein gesin.

Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 rusbanke vir kinders in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en al die nodige geriewe vir selfsorgverblyf toegerus is. Gaste het toegang tot 'n privaat tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis se ligging is net 4,3 km vanaf die hoofstrand van Strand en Somerset Mall met 'n verskeidenheid winkels en restaurante is net 5,4 km ver. Daar is ook 'n nabygeleë winkelkompleks wat stapafstand is en hoofpaaie is maklik bereikbaar, wat dit gerieflik maak om die omliggende area te verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Natessa N
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and superb. It was wonderful. Very quiet and the lady of the house was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Samsonees S
5.0
Fantasmagories. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Ek wil graag weer gaan, dit is 'n baie rustige plek, en baie veilig, en die plekkie is baie netjies. ...
Sien meer
Jul 2025
Russell A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie tuis en vry gevoel aangesien dit ons eerste keer daar kom kuier. Ooh ja, dit was wonderlik en baie rustig soos ons dit verkies het.
Mei 2025
Chloe P
Saam met lewensmaat
5.0
Extremely relaxing. Very relaxing. The host is super nice!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Maritza V
Gesin met klein kinders
5.0
Was 'n mooi lekker atmosfeer. Was perfek vir ons en baie mooi tuintjie buite.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Saxenburg Crescent, Die Bos, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cottage on Sax het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 925
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 925
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Saxenburg Crescent, Die Bos, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95579f2e0d0c5c551bd9ea68d706b19fc891257f9797684774acb86dc172c3bc43358012147232319ee4f66793deb5340e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 38 Saxenburg Crescent Die Bos 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114591727073 18.843996280154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang