Successfully reported
+89

Cottage Pie

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cottage Pie is in Clarens, 'n area wat vir die skilderagtige roetes, bergfietsry, stap, perdry, kultuurdorpies om te besoek, en ikoniese besienswaardighede in die Golden Gate Highlands National Park bekend is. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie weg van die stad se gedruis.

Verblyf is in 4 eenhede beskikbaar en is geskik vir 'n totaal van 11 gaste. Die eenhede is Ground Level Bedsitter, Upstairs Under Thatch Room, Family Unit en Rustic Wooden Cabin.

Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n privaat ingang en WiFi.

Drie eenhede het braaigeriewe, maar Upstairs Under Thatch Room het nie.

Die gesinseenheid het 'n houtvuurwarmbad.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wynproe, fietsry, swem, perdry, bergfietsry, vsivang en wildkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Annelies S
5.0
Kort wegbreeknaweek om Clarens se natuurskoon te geniet. Die verblyf was alles en meer as wat ons verwag het. Uitstekende geriewe. Sal beslis weer van...
Sien meer
Sep 2025
Jc P
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Kort naweek kuier. Net om weg te kom uit die stad. Heerlik. Daar was 'n baie ontspanne tuisgevoel. Met alles wat jy moontlik kan benodig vir 'n lan...
Sien meer
Sep 2025
Seelin Choklingo C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, stunning and very peaceful. Absolutely beautiful and stunning place, and so peaceful. Reminded me of a little French villa. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Yvette B
Saam met lewensmaat
5.0
Salig en snoesig. Heerlik oorgeslaap in hierdie lieflike ten volle toegeruste huis. (Family unit) Skoon. Netjies. Veilige parkering. Langs die berg en...
Sien meer
Aug 2025
Francois D
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Baie goeie kommunikasie ontvang van die eienaar. Goed ingerig en baie netjies. Ons het ons verblyf daar baie geniet! Sal vir seker weer da...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 89 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Cottage Pie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 89 Malherbe Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad6f1ede534a441106531fc1d449f01187bd5749ddb2047bcb637f70babdc55af3835c4f54406922e449dd32fc25d412d03a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 214 5 1 5 89 Malherbe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.516154474544 28.411788291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang