CottageOnStopford
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Stopford Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
CottageOnStopford is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die Irene Security Estate in Centurion, Pretoria. Dit is 'n ideale tuisbasis vir sakereisigers en vakansiegangers vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie pragtig ingerigte kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste soos Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n buitepatio met sitplek, braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Lanseria Internasionale Lughawe ongeveer 41 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Stopford Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Stopford Road, Irene Security Estate, Centurion, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang