Cottages Keerweder
Beskrywing
Dié kothuis het 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en stort. Dit bied 'n kombuis, eetarea, leefarea en terras wat spog met asemrowende uitsigte oor pruimboorde en die omliggende berge. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek en 'n knus kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kothuis het 'n koningingrootte-hemelbed en 'n badkamer met 'n stort. Dit bied 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, leefarea en 'n terras wat spog met asemrowende uitsigte oor pruimboorde en die omliggende berge. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Verdun Road, Keerweder Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang