Cottages20 - Wild to West Accommodation
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Site 20, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cottages20 bied selfsorgverblyf en is in die sentrale Koffiebaai, aan die Wildekus geleë. Die gastehuis is ideaal geleë sowat 100 m van die wonderlike branderplankry- en hoofswemstrand af.
Verblyf by Cottages20 bestaan uit 4 eenhede wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Hierdie eenhede bestaan uit aparte slaapkamers met 1 of 2 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis wat basiese toebehore bevat om maaltye te kook, asook 'n sitarea om in te ontspan. Elke eenheid maak oop op 'n balkon met 'n braaigeriewe vir gaste om te ontspan. gebruik.
Die gastehuis bied gratis WiFi, 'n soesji-restaurant en gratis parkeerplek op die perseel.
Cottages20 is ook naby ander restaurante geleë, ongeveer 3,5 km vanaf die Mapuzi River Mouth-besienswaardigheid, 10 km vanaf die Hole In The Wall-besienswaardigheid, insluitend doendinge soos fietsry, visvang, voetslaan en voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Site 20, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
- Gaste dink Cottages20 - Wild to West Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Site 20, Coffee Bay, 5082, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang