Successfully reported

Cottonwood, Olivewood & The Loft

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Ashley V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het verblyf baie geniet. Die plek is baie netjies, rustig, veilig en naby verskeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Ashley.... julle is baie maklike gaste.

Nikiwe D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

My stay was calm and I loved the peaceful quietness of the place. I absolutely loved my stay. It was peaceful and just what I needed to prepare for my meeting. I highly recommend it and will definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you! You are always welcome.

Nieke L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, vrolik, pragtige tuin. Die WiFi was baie aangenaam en die spasie mooi skoon met die pragtigste tuin - ek en my lewensmaat het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
was vir my groot plesier om julle te was my bed bietjie kort vir jou lewensmaat Lewensmaat is so mooi woord

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs gehad en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Susan... dit was so lekker om julle te ontmoet. Geniet julle kuier by julle seun.

Zukisa S
1 nag
5.0
Jun 2025

Quiet and relaxing. The host was very accommodating and welcoming, which made the stay a lot more relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you. It was a pleasure hosting you, Wirie.

Karla C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The hosts were very friendly! The room was well-equipped. Maklike toegang met maksimum gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

The accommodation was really lovely and in a great location. Wonderful place with super friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you, Lorna. It was a pleasure meeting and hosting you and your family.

Heleen V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

N Vriendelike ontvangs by 'n pragtige boomryke gastehuis met alles wat nodig is. Ons bly heerlik en slaap gereeld daar oor. Die eenheid is smaakvol ingerig met al die geriewe wat mens nodig het. Die tuin is 'n lushof en die gastehuis is net die plek na 'n besige dag. Wierie verwelkom mens met 'n vriendelike boodskap en maak seker dat ons parkering het. Haar persoonlike aandag aan gaste laat mens dadelik tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Dankie Heleen.... julle 2 sussies is voorwaar vir my 'n inspirasie en altyd so bly om julle te verwelkom xxw

Marcelle B
1 nag
5.0
Apr 2025

The host Wirie was very friendly. Accommodation very nice. Highly recommended. A home away from home. Peaceful and quiet neighbourhood. I received a warm welcome from the host Wirie. The Loft was equipped with everything you need. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
Thank you, Marcelle. Come and visit us again when you need a breather.

Hettie S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Perfect. Baie dankie. Die verblyf was perfek en die eienaar vriendelik en behulpsaam. Het so welkom gevoel. Sal vir seker weer daar gaan bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andante
Cottonwood, Olivewood & The Loft
was vir my 'n groot plesier om Kyle as my gas te hê. Julle is altyd welkom. Groete, Wirie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 495
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 495
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 495
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Crescent Road, Parkwood, Johannesburg, 2122, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb9c77aa5b4367d27055da5eecea08b46cd957965a709867e863617f846a869b60cbb56c0ed4482d73947c8cb6c1b71b4341?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 4 Crescent Road Parkwood 2122 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.1550047 28.0276201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang