Successfully reported
+17

Counting Crows

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Counting Crows is 'n knus selfsorg-vakansiewoonstel in Springbok, met slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind. Of gaste nou die grens na Namibië oorsteek, Namakwaland verken of langs die Weskus vaar, hierdie woonstel bied die perfekte knus stop tussen nêrens en êrens.

Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor ingeboude kaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Enkelbed in die leefarea is geskik vir 'n kind. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n ontbythoekie. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n TV in.

Ongelukkig bied Counting Crows nog nie braaigeriewe nie.

'n Privaat staproete reg voor die deur van Counting Crows bied pragtige oggend- of laatmiddagwandelings, omring deur stilte, blomme en asemrowende uitsigte.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Norman C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, well equipped and super hosts. Very enjoyable stay with very friendly and helpful hosts who went above and beyond for us.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Valery M
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place, and lovely landlords. We had a lovely time here. Quiet, clean, well equipped. A nice place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Mariette M
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannende atmosfeer. Baie vriendelike mense. Baie behulpsaam. Heerlike blyplek. Goed toegerus met alles wat jy benodig.
Aug 2025
Lisle B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was regtig 'n plesier om daar te bly. Puik. Weereens, baie dankie. Baie dankie aan Willemien en haar gesin wat ons vriendelik ontvang het. Julle p...
Sien meer
Aug 2025
Jana H
Saam met vriende
5.0
Netjies, gerieflik en pragtige natuurskoon. Vreeslik lekker gebly. Baie netjies en daar is alles wat jy nodig het. Die mooi staproete oorkant was 'n b...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willemien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Counting Crows het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 265
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 265
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 265
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 President Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3471498d735296786796617db53e67791f04ca0b38ac1d603d1037a6570695c3d4d8f0c9da75721c2cca651698b94caa6b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 18 President Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.658661798302 17.896852642965

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang