Successfully reported
+34

Country Beach House

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Beach Road, Gordon's Bay, Helderberg, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 475 R2 104 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Country Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis ideaal geleë in die hartjie van Gordonsbaai. Net 'n paar treë van die see af, bied hierdie eiendom 'n mengsel van rustieke sjarme en kusgerief. Perfek vir gesinne of vriende, dien dit as 'n uitstekende basis vir 'n ontspanne seewegbreek.

Die eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetareas bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n binnebraai. Vir vermaak is 'n TV met 'n TV-boks en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n ruim, goed versorgde tuin. Gaste kry veilige parkeerplek van die straat af en is gerieflik geleë naby plaaslike kafees, winkels en besienswaardighede.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 23 Beach Road, Gordon's Bay, Helderberg, 7151, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 475
R 2 475 R 2 104
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 475
R 2 475 R 2 104
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 475
R 2 475 R 2 104
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Beach Road, Gordon's Bay, Helderberg, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4d9be161e1c604a1fedb413e24074320e5276f0469306252f93c2e2d2a2eeecf472c95aa78140f5589e39387e1716850742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 475 nouVanaf R2 104 per nag (plek vir 6) 23 Beach Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.155918416426 18.867837263374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang