Country Blue Luxury Guest House
- Kapasiteit: 89 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Country Blue Luxury Guest House bied B&B en is in Polokwane geleë. Die gastehuis is ideaal geleë binne 2 km vanaf die middedorp en sowat 6,5 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.
Verblyf by Country Blue Luxury Guest House bestaan uit verskeie gastekamers wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor lugversorging, 'n verwarmer, 'n TV met sekere DStv-kanale, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied WiFi-toegang, 'n speelarea in die tuin vir kinders, 'n goed gevulde kroeg met volle lisensie, 'n swembad en konferensiegeriewe met spysenieringsopsies vir afgevaardigdes om te huur. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Kapasiteit: 89 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Oost Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang