Successfully reported

Country Corner Bed & Breakfast

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Linda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Puik. Die kombuis eenheid was so oulik ingerig. Die tuin is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rage R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

The place is safe and neat. My room was neat, and well prepared.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
1 nag
5.0
Jun 2023

Vriendelik en aangenaam. Verseker waarde vir jou geld. Aandete was smaakvol en ontbyt ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stella F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Sal beslis weer daar tuisgaan! Ons het vir 3 aande oorgeslaap, die rondawel is baie netjies en die bed slaap lekker. Die gasvrou en gasheer is vriendelik, hulpvaardig en laat mens dadelik tuisvoel. Die ontbyt is ook heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Uitstekende waarde vir geld en pragtige plek! Die gasheer en -vrou het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak. Die kamers was ruim en netjies, met heerlike vars melk en beskuit om saam koffie of tee te geniet. Ontbyt op die stoep was smaakvol en besonder keurig voorberei. Die erf is pragtig versorg en besonders stil in die nag. Ons sal beslis weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene R
1 nag
5.0
Okt 2022

Vriendlikie Oom en Tannie, en meer as gewillig om te help. Die oom en tannie het my met ope arms verwelkom. Hulle het die ekstra myl geloop om my tegemoed te kom toe hulle by 'n plaaslike tuisnywerheid gaan aandete kry het vir my. Sal beslis weer van Country Corner gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashika S
Kort verblyf
5.0
Jul 2021

Dit was gemaklik en lekker. Almal was behulpsaam en het ons geakkommodeer tot hul beste vermoë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag
5.0
Jun 2019

Baie vriendelike gasvrou met wonderlike verblyf. Aanwysings na die plek was goed gekommunikeer. Prys was baie billik en die gasvryheid en heerlike ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Pragtige rustige verblyf met ou wêreld se gasvryheid. Gebruik hierdie verblyf gerus as basis vir jou Natal Middellande verkenning. Ongelooflike rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Waltraud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Maarschalk Street, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZTZhOTA5LTMxMmQtNDZhZi04YTA2LTRlYzllZmQyMGE3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 37 Maarschalk Street Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.427439 30.816853
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang