Successfully reported

Country Lane Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Esther B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlik. Rustig. Vriendelike ontvangs. Is 'n wonderlike gasvrou. Kort kennisgewing en ons voel bederf! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John T H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We will return. Everything exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Jenny is 'n baie vriendelike gasvrou, en die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
1 nag
4.8
Feb 2025

Great plekkie in mooi Howick. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha F
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Heerlik en netjies. Heerlik gebly, lekker snoesig in die koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda R
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Comfortable, cozy accommodation in a lovely setting. Country Lane is a very peaceful place to stay. Close to restaurants and shops. It provides a sufficient, basic breakfast of cereal, yogurt and toast with coffee/tea included in the package. The host is super friendly and helpful. Good value for money. I will be back! They have arrangements for load shedding, with no interruption in WiFi and lights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Albertus Johannes J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2024

As we anticipate the arrival of the first ord. Baie lekker gebly en die plekkie is goed geleë in die area waarin ek moes werk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Simple & quiet. Comfortable room, simple, but ample breakfast & nice quiet location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Ons is vriendelik ontvang, en het heerlik gekuier in die rustige plattelandse atmosfeer. Country Lane is 'n pragtige gastehuis, met mooi moderne, ruim kamers wat goed toegerus is. Ons het heerlik geslaap op 'n gemaklike matras met kraakvars linne. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jenny
Country Lane Guest House
Thankyou for your lovely review! Baie dankie! Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves en dit maak my so bly as mense hul verblyf by Country Lane geniet.

Warren C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Des 2022

Perfect. Quiet and peaceful. Relaxing atmosphere, especially after a long day. Jenny is a great host and very professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jenny
Country Lane Guest House
Hi Warren, I am so glad you had such a lovely and peaceful stay. Thank you for your great review. I look forward to hosting you and members of your staff in the future. Wishing you and your family a safe and happy Christmas. Warm regards, Jenny

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Buchanan Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73aa72e59b35a685b5c25b48f697fb4069c1eca579c7a4965fb1914714eb1549ae2ef8e70882031bac5809490d6db474e2a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 47 Buchanan Street Howick 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.47395 30.22086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang