Successfully reported
+41

Country Lane Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Buchanan Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Lane Guest House is in Howick, 'n dorpie met warm somers en koel winters wat veral snerpend kan raak wanneer die nabygeleë Drakensberge sneeu kry. Die gewilde Howick-waterval naby die mond van die Umgenirivier hier naby is 85 m hoog! Talle ander watervalle in die omgewing is ook die besoek werd, soos Cascade-, Shelter- en Karkloof-waterval.

Ons bied verblyf in 6 gastesuites met slaapplek vir 2 tot 4 volwassenes, elk individueel ingerig. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Dit sluit vrugte met volroom-jogurt, spek, eiers, gebraaide tamatie en varkworsies in. Roosterbrood, tee, koffie, vrugtesap en ontbytgraan is ook ingesluit. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter afstandbeheerhekke. Die paniekknoppies in elke kamer is aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Esther B
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Rustig. Vriendelike ontvangs. Is 'n wonderlike gasvrou. Kort kennisgewing en ons voel bederf! Baie dankie!
Apr 2025
John T H
Saam met lewensmaat
5.0
We will return. Everything exceeded our expectations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Robbie B
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker gebly. Jenny is 'n baie vriendelike gasvrou, en die verblyf was lekker.
Apr 2024
Jacques G
4.8
Great plekkie in mooi Howick. Was baie lekker gewees.
Feb 2025
Suretha F
Besigheidsreis
4.6
Heerlik en netjies. Heerlik gebly, lekker snoesig in die koue.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 47 Buchanan Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Country Lane Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47 Buchanan Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73aa72e59b35a685b5c25b48f697fb4069c1eca579c7a4965fb1914714eb1549ae2ef8e70882031bac5809490d6db474e2a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 47 Buchanan Street Howick 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.47395 30.22086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang