Country Leisure
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Nerie Weg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Country Leisure is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel in Langebaan, net 2 km vanaf die hoofstrand, Shark Bay en plaaslike restaurante. Dit is ideaal vir 'n paartjie, of enkelreisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié smaakvolle woonstel bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met 'n ingeboude braai, perfek vir 'n laatmiddagbraai aangesien dit 'n mooi uitsig oor die sonsondergang het.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Nerie Weg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Country Leisure het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Nerie Weg Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang