Successfully reported

Country living in the City

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christa B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Exceptional hospitality, luxury comfort, and thoughtful touches. Review for Country Living in the City. We stayed for two nights, and from the very start our host, Alta, ensured everything was perfectly arranged. Communication before arrival was excellent, and we were warmly greeted on arrival by the very friendly Marvis, who helped us get acquainted with the self-catering unit. Later, Alta personally took us on a tour of her beautiful garden, complete with well-kept dogs, horses, and hens – each in their own space. The unit itself is extraordinarily luxurious, spacious, and thoughtfully designed, with two outdoor patios to relax on. It was equipped with every tool and utensil one could possibly need, plus delightful extras like fresh free-range eggs. The quality linen added to the comfort and homely feel. On our second evening, Alta surprised us with a relaxing foot spa bath treat – such a thoughtful touch! She is genuinely warm, welcoming, and makes you feel at home immediately. We thoroughly enjoyed our stay and will definitely return whenever we need accommodation in Midrand. Highly recommended for anyone seeking comfort, tranquillity, and wonderful hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Country living in the City
Dear Christa, thank you for the lovely review, it makes my heart feel warm. You and Tertius made it easy for us to be good hosts. Looking forward to seeing you again.

Chorine N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Arrived as strangers, left as friends! Super diens! Ongelooflike gasvryheid, ons het dadelik baie tuis gevoel. Die eenheid is groot, baie mooi gemeubileer, netjies, skoon en baie veilig. Dit het werklik soos 'n "home away from home" gevoel. Small touches make a world of difference! Ons sien weer in Oktober!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bion B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Rustig, stressloos, gemaklik, goed toegerus en veilig. Ongelooflike goeie diens, vreeslike warm verwelkoming, baie goed na omgesien, lekkerste kos, baie bederfies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vrede. Saligheid. "Country Living in the City" is 'n versteekte juweel wat werklik sy naam gestand doen. Hierdie selfsorggastehuis, weggesteek in 'n stil hoekie van die stad, bied 'n rustige toevlugsoord wat 'n wêreld weg van die gewoel voel. Die hoogtepunt van ons verblyf was die houtvuur-jacuzzi - die perfekte plek om onder die sterre te ontspan, omring deur die klanke van die natuur. Die gasheer, saam met haar wonderlike personeel, het ons verblyf nog meer onvergeetlik gemaak. Hulle hartlike gasvryheid en aandag aan detail het 'n verwelkomende atmosfeer geskep vanaf die oomblik dat ons aangekom het. Of jy nou op soek is na 'n naweekwegbreek of 'n langer verblyf, "Country Living in the City" is 'n rustige toevlugsoord met uitstaande diens. Hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxing evening. We had a wonderful relaxing evening. We really enjoyed our stay and would most definitely book this accommodation again. The host was super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Felt like home. Absolutely fantastic. From arrival to departure, just a joy. I didn't want to leave. Felt like home and absolutely gorgeous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peace and tranquility. Dit was uitstekend. Die plekkie was baie modern, dit gee regtig plaaslewe met diere reg om die gebied. En die beste van alles is Tannie Alta wat 'n fantastiese gasheer is. Defnitief jou geld werd, alles werk en die WiFi is baie vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Country living in the City
Baie dankie, Grant. Dit was so lekker om julle hier te hê en ek hoop om julle weer te sien

Mathebe M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

A home away from home! A quiet countryside stay with beautiful surroundings and the friendliest host! Thank you, Alta, for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Country living in the City
It is my aim to create a little sanctuary for busy business people

Kerry J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Home away from home! We felt so at home. The host made such an effort to make sure we were taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

We really felt comfortable and had a wonderful stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Country living in the City
Thank you Kerry. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 283 Pinto Place, Beaulieu Kyalami, Johannesburg, 1683, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35e16bd02d0111ce401aed7a2427fb9f747713d9e55d31f542c10fd5651fe9017f1482a270e9be05dbf88d5b4afe8a8c3a2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 283 Pinto Place Beaulieu Kyalami 1683 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.974423899512 28.067982190352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang