Country living in the City
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 283 Pinto Place, Beaulieu Kyalami, Johannesburg, 1683, Gauteng
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Country living in the City is 'n selfsorgkothuis wat op die eienaar se eiendom in 'n perdesportlandgoed in Midrand, Johannesburg, geleë is. Dit is ideaal geleë, ongeveer 6 km vanaf die Kyalami-renbaan, 12 km vanaf die Gallagher-konferensiesentrum, en die Gautrain Sandton-stasie is 20 km weg.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is gemeubileer met 1 koninggrootte-bed en 1 matras slegs vir kinders. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kothuis spog met uitsigte oor die tuin en is langs 'n boord geleë. Dit is volledig sonkrag-aangedrewe, wat beteken dat daar geen elektrisiteitsonderbrekings is nie. Gaste kan 'n entjie in die tuin stap of die gedeelde swembad gebruik. Daar is ook 'n perdestal aan die oorkant van die eiendom, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 283 Pinto Place, Beaulieu Kyalami, Johannesburg, 1683, Gauteng
- Gaste dink Country living in the City het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 283 Pinto Place, Beaulieu Kyalami, Johannesburg, 1683, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang