Successfully reported

Country Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Rajiv D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer. Ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Te kort! Soos 'n oase na die lang pad terug van Koës af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Comfortable, quiet and safe place to stay. Wonderful location. Very clean and safe with everything anyone could wish for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die tyd was net te kort, wou langer bly, maar het ander verpligtinge. Sal weer bly. Dit was baie aangenaam en die eienaars was baie behulpsaam en hulle het ons laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Baie goed. Lekker gebly, was goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Justin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Lekker gekuier. Dit was aangenaam. Het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Morne C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Will stay here again. Nice place. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Min slaap agv hoenderhaan. Hoenderhaan in hoenderhok teenaan wooneenheid kraai vanaf half 4 in die oggend. Dit is baie steurend. 'n Gas van een van die gaste het Saterdagaand voor my parkering geparkeer en gevolglik kon ek nie in my parkering parkeer nie. Ek kon toe 4 uur die volgende oggend inderhaas my voertuig in my onderdak parkering trek aangesien die gas van die gas toe weg was en daarna het 'n swaar bui reën uitgesak. Ek was net betyds. Die vorige keer wat ons daar gebly het, was baie lekker en sonder voorval.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Nicolene
Country Lodge
Hallo Johan O my jitte, ek is so jammer... die haantjie het nou maar 'n nuwe huis gekry... Jy kon my gerus gekontak het oor jou parkeerplek, want geen buitegaste mag binneparkeer nie... Kom kuier gerus maar weer vir ons.. Blessings Nicolene

Donna T
1 nag
5.0
Jul 2024

Lekker gebraai. Definitely! Vriendelike personeel en baie mooi binne die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jh V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal definitief aanbeveel. Goeie ligging en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kowen Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgRfpyTcdFtsJ1QnHFIy1Z4HhKbGsqGau5jsGvCMn8gPx8VIh6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 6 Kowen Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -28.450841081156 21.248771703635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang