Successfully reported
+60

Country Lodge

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kowen Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Lodge bied kamers en chalets in Upington, Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek vir ontspanning of besigheid naby verskeie sakegeriewe in die stad en die omliggende besienswaardighede.

Country Lodge bied 5 dubbelkamers en 4 chalets wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie eenhede het 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in hierdie eenhede sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n platskerm-TV in.

Die lodge het ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe wat gaste kan gebruik, met veilige parkeerplek. Gaste is welkom om die slaghuis van die eienaar te besoek met 'n wonderlike koffie- en biltongkroeg te besoek en braaivleis en verskillende bygeregte word op Saterdae tussen 09:00 en 13:00 bedien. Die koffie wat by die slaghuis bedien word, is van hoë gehalte en vars gemaal volgens bestelling. Gaste kan ook vars of vakuumverpakte vleis vooraf bestel vir 'n geleentheid of op pad na die Kgalagadi vir 'n heerlike kampuitstappie.

Country Lodge is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels en besighede in die omgewing. Country Lodge is die ideale oornagplek in Upington. Augrabies Watervalle Nasionale Park is 'n uur en 'n half uur se ry van die lodge af wat lekker is vir 'n dagbesoek.

Gaste is welkom om die Kalahari Oranje-museum te besoek, kanovaart of 'n sonsondergangvaart op die Oranjerivier te onderneem.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rajiv D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike gasheer. Ons het baie tuis en gemaklik gevoel. Ons het baie lekker gekuier.
Aug 2025
Desire N
Saam met lewensmaat
5.0
Te kort! Soos 'n oase na die lang pad terug van Koës af!
Jul 2025
Edward H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, quiet and safe place to stay. Wonderful location. Very clean and safe with everything anyone could wish for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Mario B
Gesin met tieners
5.0
Die tyd was net te kort, wou langer bly, maar het ander verpligtinge. Sal weer bly. Dit was baie aangenaam en die eienaars was baie behulpsaam en hull...
Sien meer
Mrt 2025
Donna T
5.0
Lekker gebraai. Definitely! Vriendelike personeel en baie mooi binne die perseel.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Kowen Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Kowen Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgRfpyTcdFtsJ1QnHFIy1Z4HhKbGsqGau5jsGvCMn8gPx8VIh6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 6 Kowen Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -28.450841081156 21.248771703635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang