Successfully reported
+79

Country Route

Gastehuis
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 15 Desember 2025. Bespreekbaar tot 29 Okt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47A 12th Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R900 R630 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Country Route is in 'n stil buurt in Lichtenburg geleë. Hierdie eiendom is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gemaklike, goed toegeruste akkommodasie in 'n rustige omgewing.

Die gastehuis bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies met eenhede wat gemaklik gemeubileer is, elk met 'n privaat ingang. Geselekteerde eenhede sluit en suite-badkamers, volledig toegeruste kombuise en sitkamers in. Al die eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe, slim-TV's en WiFi.

Geriewe op die perseel sluit in 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area met hout voorsien, en pragtig onderhoude tuine met buitesitplek. Gaste het toegang tot veilige, onderdakparkering. Rugsteunkrag word voorsien via 'n kragopwekker, en 'n UPS verskaf krag aan die internet. Die eiendom is ook naby Lichtenburg Mall.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Adriaan G
Gesin met tieners
5.0
Baie gemaklik en waarde vir geld. County Route was baie gemaklik, ons het lekker gebly. Kommunikasie was baie goed, en die plekkie was presies soos ad...
Sien meer
Aug 2025
Natacha D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker gerus! Heerlik en warm geslaap op die heel koudste aand van die jaar. Sal definitief weer hier oornag wanneer ons in die omgewing is!
Jun 2025
Jurie D
4.8
Baie gemaklik en waarde vir geld. Plekkie is 'n goeie waarde vir geld. Enigste probleem is dat dit teen die pad is, wat geraas van mense en taxis jou ...
Sien meer
Sep 2025
Johan H
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker. Baie lekker en vriendelike diens.
Aug 2025
Zelda V
Besigheidsreis
4.0
Warm, veilig, netjies. Fantastiese opset, net wat jy nodig het na 'n lang dag op die pad.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 47A 12th Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Country Route het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 47A 12th Avenue, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e2233a7e1be93e9395c6bc15ce61e55930da354b73488b188dc4be5b3a6446df5a0a168e3dafbefa9861465c975bc628b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 47A 12th Avenue Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -26.170469772178 26.166898906231
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang