Successfully reported

Couples' Cottage

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Leonie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Nostalgia farm stay. Absolutely tranquil. Peaceful and quiet. The cottage is small, cozy and romantic and even a little nostalgic. Time seems to move a little slower on this charming farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Stil, veilig, privaat. Dit was lekker stil. Die opritpad kan by die ingang geëffend word. My kar het nogal erg gestamp. Daar was geen koffie of suiker nie, en baie beperkte potte/panne. Hulle het suiker gebring toe ons gevra het. Dit het gereën en daar was geen afdak waar mens kon braai nie, so 'n uitdaging om die kole droog te hou. Beter gordyne sal goed wees. Die bed was baie gemaklik en die plekkie was skoon. Die diens was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hannah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heidelberg Road, Vermaaklikheid Olive Farm, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf198345f06d0297ce1461d4a2fd57f4d505623d544e947d11572707c4957ec9b2589edcaec6ca6f22f190a0f33e5e1065eb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Heidelberg Road Vermaaklikheid Olive Farm 6671 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.311909441363 21.031616663399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang