Successfully reported
+74

Courchevel Cottages

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Courchevel Cottage selfsorgverblyf skuil hoog teen die hange van die Franschhoekberge op 'n privaat en veilige wynlandgoed tussen die wingerde. Geleë net 'n paar minute van die sentrum van Franschhoek af en kyk uit oor die vallei met sy asemrowende uitsigte.

Verblyf bestaan uit 4 kothuise met 2 slaapkamers en 1 kothuis met 1 slaapkamer. Elke kothuis is volledig toegerus, enkel-, koninggrootte- of koningingrootte-bed, en suite-badkamer en 'n oopplan-kombuis. Alle kothuise het skouspelagtige uitsigte oor die Franschhoekberge en vallei, wat hierdie kothuise 'n fantastiese, romantiese wegkruipplek maak.

Die landgoed is binne maklike bereik van talle doendinge soos wynproe op een van die vele wêreldklas wynlandgoedere, fietsry of forelhengel om net 'n paar te noem. Franschhoek spog met verskeie wêreldklas restaurante en eetplekke wat 'n wye verskeidenheid kookkuns bied wat by enige smaak pas.

Verskeie feeste word deur die jaar gehou soos die Franschhoek Kaas-en-wynfees, Sjampanjefees, Bastillefees ter ere van die dorp se Franse erfenis en vele ander geleenthede deur die jaar.
As jy op soek is na 'n stil, rustige plaasatmosfeer, omring deur berge en perde. Dit is jou blyplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Courchevel Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkZDdlY2MwLWQ4ODktNDI1Ny1hZmExLTFlMmVjYjNkZTk0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 Uitkyk Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.897983039445 19.135719074158
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang