Courtside Views Empire Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Empire Building, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 072 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Courtside Views Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die Empire-gebou in Muizenberg, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en sentraal geleë verblyf.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele. Die knus leefarea het 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n balkon wat oor die gebou se binnehof uitkyk. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf word omring deur winkels en restaurante en is oorkant Surfer's Corner en Muizenberg-strand geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 96 Beach Road, Empire Building, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 96 Beach Road, Empire Building, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang