Courtyard Hotel Arcadia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Park and Hill Streets, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 103 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Courtyard Hotel Arcadia in Pretoria is rondom 'n opgeknapte herehuis wat uit die vroeë 20ste eeu dateer, gebou en spog met 'n pragtige tuin met die stad se bekende Jakarandabome. Dit het 'n gerieflike ligging lekker naby die ikoniese Uniegebou, ambassades, sportgronde, universiteite, kulturele bakens, inkopiewinkels, vermaak en Hatfield se Gautreinstasie.
Die hotel bied 'n verskeidenheid ateljeewoonstelle wat elkeen lugversorging, 'n privaat ingang, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n badkamer het. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, 'n elektroniese kluis waarin 'n skootrekenaar gestoor kan word, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffiemasjien. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ingerig.
Daar is 'n ontbytrestaurant en die Club Lounge bedien middagetes en aandetes. Daar is ook 'n skemerkelkiekroeg, vergadergeriewe en 'n swembad op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Reservations
Team Courtyard ...
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner of Park and Hill Streets, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink Courtyard Hotel Arcadia het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 90 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Park and Hill Streets, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang