Successfully reported
+22

Courtyard Hotel Gqeberha

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner Lodge and Beach Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 764 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Courtyard Hotel Port Elizabeth bied die beste strand-, sake- en ontspanningsaktiwiteite. Dit is langs die Boardwalk Casino and Resort-kompleks en oorkant Humewood Beach geleë, agt minute vanaf die sakekern en tien minute vanaf die lughawe.

Die hotel met 91 kamers bied 'n aantal lugversorgde ateljeekamers met privaat toegang, wat óf 'n koningingrootte- óf 2 enkelbeddens bevat, tesame met 'n goed toegeruste badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en koffiemasjien, strykyster en strykplank, en 'n elektroniese kluis groot genoeg om 'n skootrekenaar te huisves in. Komplimentêre WiFi-toegang word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.

Die hotel het vergadergeriewe; konferensiegeriewe vir 50 gaste; fiksheidskamer; sprankelende swembad en 'n restaurant.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reservations
Team Courtyard ...

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner Lodge and Beach Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Gaste dink Courtyard Hotel Gqeberha het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 764
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 764
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 764
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner Lodge and Beach Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4779246a85412bf8a840626792926345428f167b01f1c8f224d98ad7e7930af3a69c9b1de9d28fc0aa90706122a2cd08f36f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 764 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Corner Lodge and Beach Road Summerstrand 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.980264778787 25.655552754384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang