Courtyard Hotel Gqeberha
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 114 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner Lodge and Beach Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
- Vanaf R1 764 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Courtyard Hotel Port Elizabeth bied die beste strand-, sake- en ontspanningsgeriewe. Dis langs die Boardwalk Casino and Resort-kompleks, oorkant Humewood-strand, 8 minute vanaf die middestad en 10 minute vanaf die lughawe.
Die hotel het 91 ateljeekamers met lugversorging, privaat toegang, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n netjiese badkamer elk. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, koffiemasjien, 'n strykplank, strykyster en 'n elektriese kluis om 'n skootrekenaar in te stoor in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien en van die kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.
Die hotel het raadskamers, konferensiegeriewe vir 50 afgevaardigdes, 'n fiksheidskamer, sprankelende swembad en 'n restaurant.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Reservations
Team Courtyard ...
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner Lodge and Beach Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
- Gaste dink Courtyard Hotel Gqeberha het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 114 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner Lodge and Beach Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang