Courtyard Hotel Sandton
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 130 Rivonia Road, Sandown, Sandton, 2128, Gauteng
- Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Courtyard Hotel Sandton bied ’n bekoorlike oase in hierdie altyd-besige sake- en vakansiewêreld. Dié hotel is naby die Sandton Gautrein-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die Sandton se vernuwende inkopiedistrik.
Die hotel beskik oor 69 kamers wat elk lugversorging, ’n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens en ’n en suite-badkamer het. Ander geriewe in die kamer sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, ’n kombuisie met ’n yskas, mikrogolf en koffiemasjien en ’n elektroniese kluis vir ’n skootrekenaar in. Gratis WiFi word voorsien. Sekere kamers is spesiaal vir mense met fisiese gestremdhede ontwerp.
Die hotel het ’n raadsaal met sitplek vir 12, ’n sprankelende swembad, ’n oefenkamer, ’n Club Lounge Restaurant wat middagete, skemerkelkies en aandete bedien. ’n Volle Engelse ontbyt word daagliks bedien.
Sakereisigers en vakansiegangers sal van die pragtige ingang tot by die lowerryke tuine vind dat hierdie 'n hotel is waar hulle kan werk én ontspan.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reservations
Team Courtyard ...
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 130 Rivonia Road, Sandown, Sandton, 2128, Gauteng
- Gaste dink Courtyard Hotel Sandton het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 130 Rivonia Road, Sandown, Sandton, 2128, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang