Successfully reported
+33

Courtyard Hotel Sandton

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Rivonia Road, Sandown, Sandton, 2128, Gauteng
  • Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Courtyard Hotel Sandton bied 'n bekoorlike oase in hierdie altyd besige sake- en ontspanningsgebied. Hierdie hotel is naby die Gautrein Sandton-stasie, Johannesburgse Aandelebeurs, hoofweë en die verjongde Sandton-winkelsentrum.

Die 69-kamer-hotel bied 'n aantal ruim lugversorgde kamers met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 driekwartbeddens, saam met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en koffiemasjien, en 'n elektroniese kluis groot genoeg in om 'n skootrekenaar te akkommodeer. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Geselekteerde kamers is ontwerp vir fisies gestremdes.

Die hotel beskik oor 'n 12-sitplek raadsaal, sprankelende swembad, fiksheidskamer, Club Lounge restaurant wat middagete, skemerkelkies en aandete bedien. 'n Volledige Engelse en kontinentale ontbyt is daagliks beskikbaar.

Van die groot pilare-ingang na die welige tuine, sal sake- en ontspanningsgaste dit 'n rustige hotel vind om te werk en te ontspan.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Reservations
Team Courtyard ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 130 Rivonia Road, Sandown, Sandton, 2128, Gauteng
  • Gaste dink Courtyard Hotel Sandton het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Rivonia Road, Sandown, Sandton, 2128, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8bcbe9fa34fa04ec6725353aaaba7a72cac25378a3890351db362797f3c5c75f93ce1b0341fe88d03222b4a9396874de946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 130 Rivonia Road Sandown 2128 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1022347 28.0603605
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang