Successfully reported
+21

Courtyard Studio

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Market Street, Johannesburg North, Fourways, 2188, Gauteng
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Courtyard Studio bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim ateljee in Fourways, Gauteng.

Dié ateljee het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, Nespresso-masjien, ketel, eetgerei en breekware.

Ook beskikbaar in die eenheid is 'n rusbank en 'n slim-TV toegerus met verskeie stroomtoepassings, sodat gaste hul gunstelingprogramme kan inhaal of 'n fliekaand kan geniet. Bly verbind met hoëspoed-WiFi, om te verseker dat jy maklik in kontak met geliefdes kan bly of enige besigheidsbehoeftes by die studeerhoek kan hanteer. Die Courtyard Studio bied ook rugsteun-sonkrag- en kragopsies, wat verseker dat jou verblyf ononderbroke is.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area en bykomende sitplek buite wat oor die toegemaakte tuin uitkyk.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Adriaan B
Besigheidsreis
5.0
Pleasant and friendly people, with all that you need for a comfortable stay. Very pleasant, like being at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jessica S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and enjoyable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nico E
Besigheidsreis
5.0
Aangenaam en gemaklik. Perfek vir wat ek benodig het.
Jan 2025
Kassie G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon, gemaklik en rustige verblyf. Daar was alles wat nodig is en alles is van uitstekende gehalte. Goeie waarde vir geld. Ons moes verblyf naby...
Sien meer
Jan 2025
Charl M
Saam met lewensmaat
5.0
My nuwe favorite plek! Sien sterre.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 207 Market Street, Johannesburg North, Fourways, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Courtyard Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 590
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 207 Market Street, Johannesburg North, Fourways, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79a03fd5d2379dba39d5eba27cb7e048194730d983c3e3293b352c9c82f238a8fe198dbcfb612d6a562c3bc1fa986bf162d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 207 Market Street Johannesburg North 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0351267 27.9765322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang