Cozumel 103
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 050R2 034 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Cozumel 103 is 'n selfsorgwoonstel met 'n omskakelaar in 'n veilige kompleks geleë op die Umdloti-strandfront, met pragtige uitsigte oor die strand en see. Die kompleks is binne maklike bereik van gewilde besienswaardighede en geriewe in die area.
Dié duplekswoonstel beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en bied slaapplek aan 5 volwassenes met 2 kinders. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en albei het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed sowel as 'n stapelbed en gebruik 'n derde badkamer wat met 'n stort-oor-bad toegerus is.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is in die kombuis beskikbaar. Die smaakvol gemeubileerde leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank, 2 badstoele, 'n TV en 'n lugversorger. Die woonstel maak oop op 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea en braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en wasgoedgeriewe in die kompleks. Die woonstel is geïnstalleer met 'n omskakelaar wat tydens kragonderbrekings gebruik kan word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 7 persone
5 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang