Successfully reported
+7

Cozumel 113

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Cozumel 113 is 'n selfsorgwoonstel wat op die Umdloti-strandfront geleë is, met asemrowende uitsigte oor die Umdloti-strand en see.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbedstel het. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die sitarea het gemaklike rusbanke. Dit beskik oor skuifdeure wat na die stoep lei.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 2 parkeerplekke vir gaste om van gebruik te maak.

Gaste kan die atmosfeer van hierdie kusdorpie met branderplankry, snorkel en visvang geniet. Durban se middestad is net 20 minute se ry weg, terwyl groot winkel- en vermaakkomplekse net 10 minute weg is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 249

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cozumel 113 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALyZxREDGBsF7G9c3g6Wgs2PzM0W7s2wI62cXorta8G9Xqx9d5C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 33 North Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -29.664644932643 31.122226173138
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang