Cozumel 212
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 20 Nov 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 380R920 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozumel 212 is 'n selfsorgwoonstel wat op die Umdloti-strandfront geleë is, met asemrowende uitsigte oor die Umdloti-strand en see.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n yskas, stoof met oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met skouspelagtige uitsigte oor die strand en see.
Die Cozumel-kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 2 onderdakparkeerplekke.
Gaste kan die atmosfeer van hierdie kusdorpie geniet met branderplankry, snorkel en visvang as van die doendinge wat aangebied word. Durban se sakekern is net 20 minute se ry weg, terwyl groot winkel- en vermaakkomplekse net 10 minute se ry weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 212 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang