Successfully reported
+31

Cozumel 308

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Unit 308 Cozumel, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cozumel 308 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umdloti. Dit is 'n goeie opsie vir 'n kuswegbreek aan die Dolfynkus, aangesien hierdie woonstel ononderbroke see-uitsigte het.

Hierdie ruim woonstel kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed en die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie leefarea maak oop na 'n balkon met sitplek, wat 'n goeie plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle die see-uitsigte bewonder. Die ligging van hierdie eiendom is binne loopafstand van baie winkels en bekende restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hansie M
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is perfek geleë en die uitsig is onverbeterlik! Die verblyf was fantasties.
Okt 2025
Anneriska H
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker veilige familie tyd. Geen klagtes. Ons het 'n heerlike tyd gehad.
Sep 2025
Luan H D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome view and the perfect location for a chilled holiday! Officially the best ocean view I have had from the comfort of my apartment...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lindiwe M
Gesin met klein kinders
4.8
Enjoyed my stay. Enjoyed my stay, wished for room service for cleaning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marita H
Saam met lewensmaat
4.8
Lekkebly Ons het lekker gebly. Cozumel is baie sentraal en goed geleë. Rod Philip, ons gasheer, was een van die bestes wat ons nog ooit gehad het. Vri...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 764

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 33 North Beach Road, Unit 308 Cozumel, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cozumel 308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 33 North Beach Road, Unit 308 Cozumel, Durban, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb90a9771c44de3922588cb63f7219cf1c0131386bfa6328fa670b35ed6136bf38a197b30b4c05b8622d6550a921199cc53b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 33 North Beach Road Unit 308 Cozumel 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -29.66378192518 31.122895934258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang