Cozumel 311
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 250 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Cozumel 311 is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in die bekende en veilige Cozumel-kompleks in Umdloti geleë is. Die kompleks bied uitmuntende uitsigte oor die bekende Umdloti-getypoel, en dit is naby verskeie restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure wat op die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Beide slaapkamers het plafonwaaiers. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n pragtige see-uitsig.
Die Conzumel-kompleks bied gemeenskaplike wasgeriewe en outomatiese hektoegang wat deur 'n sekuriteitswag hanteer word. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cozumel 311 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang