Cozumel 316
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozumel 316 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op die Umdloti-strandfront, met pragtige uitsigte oor die strand en see. Die kompleks is naby gewilde besienswaardighede en geriewe in die area.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met satellietkanale en gemaklike rusbanke.
Hierdie area lei na 'n balkon met sitplek. Gratis WiFi en gratis parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en wasgoedgeriewe in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 249
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang