Successfully reported
+13

Cozy @ Big5

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Pieter Theron Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy @ Big5 bied 'n gerieflike en netjiese eenheid in Blanco, George. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na selfsorgverblyf.

Dié oopplan-kamer het slaapplek vir 2 gaste en spog met 'n dubbelbed, 'n etenstafel en stoele, en oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Boonop is daar 'n klein kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is in die eenheid beskikbaar.

Parkeerplek is reg voor die eenheid beskikbaar. Die verblyf is naby winkels en 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gareth N
Saam met lewensmaat
5.0
Situated in a good area close to town and easily accessible. Very peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Abegail R
Saam met lewensmaat
5.0
Oor geslaap vir begrafnis. Baie, baie lekker. Tannie was baie gaaf.
Okt 2024
Karen M
Besigheidsreis
4.6
Comfortable and friendly service. Individual traveller on business. Enjoyed the quiet atmosphere and friendly service. Everything was n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Anne V
Saam met lewensmaat
4.6
Voldoen aan oornaggeriewe, egter net vir 'n nag. Baie netjiese plekkie, alles wat jy nodig het vir oornag.
Nov 2024
Zenobia C
Saam met lewensmaat
4.2
Cosy verblyf voel deel van groter familie, nie so geïsoleerd nie. Buurvrou goed. Alles gerieflik beskikbaar was mens nodig het vir kort verblyf. Geen ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

ALBa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Pieter Theron Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy @ Big5 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Pieter Theron Street, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48bfc756de6a7be5e79b664e144d4c5aa520eb888718f1761953e2dd38dd70c2a7eccb0a6784f79313c416013fd7dfb58c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1 Pieter Theron Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.9463679 22.411327
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang