Successfully reported

Cozy @ Caley

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Zeldie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, stylvol, skoon, ruim en die gasheer en sy eggenoot is so aangenaam. Wat 'n absolute plesier om hier te bly vir 'n paar nagte! Netjies, stylvol, skoon, genoeg ruimte en spasie. Cozy @ Caley is ons gunsteling plekkie om te oornag wanneer ons stad toe gaan. Ek sal enigiemand aanbeveel om daar te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nhlakanipho Z
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Conveniently located. Safe and secure. Plenty of amenities. Loved the place the first time, so I came back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Cozy @ Caley sal ons vir seker weer sien in die toekoms. Die verblyf was aangenaam en rustig. Die spasie en meubels tot ons beskikking was 'n verrassing en is werklik waar waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Cozy @ Caley
Baie dankie vir die mooi woorde. Word opreg waardeer.

Almero M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik en gerieflik. Goeie blyplek, met alles wat jy nodig het. Al die nadeel is die parkering wat klein is vir groot voertuie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great choice for couples! Tastefully decorated and very well equipped. Excellent security with easy access to main roads. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Cozy @ Caley
Thank you so much Annerie.

Nhlakanipho Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic stay. Will book again. Exceeded my expectations. Simple check-in process. Private. Fully equipped kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ruim en netjiese blyplek. Baie gerieflik en ruim - veral as 'n mens vir 'n bietjie langer tydperk wil bly. Baie goed ingerig en het alles wat nodig is om verblyf gemaklik en gerieflik te maak. Gasheer kommunikeer baie goed voor, tydens en na verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David J
1 nag
5.0
Nov 2024

Nekies, veilig gemaklik. Uitstekende verblyf. Hoop nie hulle word te gewild nie, anders gaan ek sukkel om weer daar plek te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Completely satisfied. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek was aangenaam verras, sal aanbeveel. Ek het lekker gebly, dankie. Die eienaars laat egter 'n huisalarm afgaan elke oggend voor 06:00, wat vir 'n goeie 2 minute of meer skree. Sowel Saterdag aand 23:30, dit was steurend. Hulle gaan moet aandag gee daaraan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Paul
Cozy @ Caley
Hi Esme, ons vra regtig onseverskoning. Dit is die bure se alarm. Ons het al mooi gevra, maar ons stryd duur voort. Weereens jammer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 999
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 999
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 308 Caley Street, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b4c52af642921b299981a0f3df47c715b728e7af438697027e6fb8a05199e406037e94bd3f95ceb9e3b0062b118591bf99c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 308 Caley Street Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.859419556594 28.155484357997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang