Cozy B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy B bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Dis naby hoofweë, winkels en kantoorparke. Dis ook net 9,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf word in 'n ateljeewoonstel en 'n suite gebied. Die ateljeewoonstel het 'n privaat ingang en lei na die tuin. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, stort en toilet, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf, yskassie, TV, en WiFi.
Die suite beskik oor 'n dubbelbed, dubbelslaapbank, kot, en suite-badkamer met 'n stort en 'n sitarea. Die kamer het ook WiFi, 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Die gastehuis bied komplimentêre ontbytgraan en beskuit, asook Netflix. Daar is 'n swembad wat in seisoen verhit word, 'n Jacuzzi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Desmond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Cozy B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang