Cozy B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R620 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy B bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Die ligging bied toegang tot snelweë, winkels en kantoorparke. Die gastehuis is 9,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf word in 'n ateljee en 'n suite gebied. Die ateljee het 'n privaat ingang en het deure wat na die tuin oopmaak. Die ateljee is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n stort en toilet, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n TV en WiFi.
Die suite het 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n bababed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n sitarea. Die kamer is toegerus met WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Die gastehuis bied komplimentêre ontbytgraankos en koekies, asook Netflix vir vermaak. Die gastehuis het ook 'n seisoenale verhitte swembad, 'n Jacuzzi en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Desmond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Cozy B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang