Cozy Corner Cottage
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 de Villiers Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cozy Corner Cottage is 'n mooi selfsorgeenheid in die hartjie van Onrus, 10 km vanaf Hermanus, en dit is die ideale plek vir 'n klein gesin om 'n wegbreek by die strand te geniet. Die kothuis is binne stapafstand vanaf die strand en verskeie getypoele in die area.
Die stylvol versierde kothuis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer op die onderste verdieping het en 'n ruim solderkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en is oorkant die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die solderkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n slaapbank vir kinders, 'n werksarea en 'n sitarea met 'n lessenaar. Dit maak op 'n houtdek oop.
Die hoofleefarea op die onderste verdieping het 'n oopplan-ontwerp met 'n sitkamer en 'n kombuis wat 'n ingeboude braai insluit. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die kombuis lei tot 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV, asook bordspeletjies om die gesin te vermaak. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omheinde tuin met 'n buite-etenstafel onder 'n groot boom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 39 de Villiers Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 de Villiers Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang