Successfully reported
+7

Cozy cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Cozy Cottage is 'n lieflike oopplan-kothuis in Randburg en bied gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van hoofpaaie. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste, 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en 'n gemaklike rusbank. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adélè V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, rustig en veilig. Ons het goeie en vriendelike diens ontvang, alles was skoon en netjies.
Okt 2025
Lorraine K
Saam met vriende
5.0
Lovely. My son, his fiancée and I stayed over for the night. We went to a restaurant in the area and did not want to drive back to Albe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Sharifa M
Besigheidsreis
5.0
Awesome plekkie. Baie lekker gebly. Goeie diens ontvang. Sal weer gebruik maak van Cozy Cottage sou ons weer Gauteng toe gaan.
Jul 2025
Matthew H
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money. Very tidy and comfortable cottage. Great value for money. Despite there being several accommodation options on t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Olga W
Gesin met klein kinders
5.0
Well located, feel like home. Perfect for what we need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 65

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
  • Gaste dink Cozy cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Doringboom Street, Sonneglans, Randburg, 2188, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ddd9947620cafc6d294cfbd0f11badbee794ce605981ce19f5b49b62ad4a8548edc08d4fa9a34989b7e70b0ecf2094947?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 2 Doringboom Street Sonneglans 2188 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.072701192599 27.966627637434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang