Successfully reported
+12

Cozy Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 80 Mann Street, Loerie Park, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cozy Cottage is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Loerie Park. Ideaal vir 'n klein gesin, 'n paartjie of sakereisigers.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Dit beskik oor 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank slegs vir kinders, en vir gaste se vermaak is 'n TV met volledige DStv-kanale, Netflix, Showmax en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die eenheid werk op sonkrag en word nie deur kragonderbrekings beïnvloed nie.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe, 'n pizza-oond, sowel as veilige parkering.

Kamer-opset

2 Leefareas 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 80 Mann Street, Loerie Park, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cozy Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 80 Mann Street, Loerie Park, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7e52cba5b0fccb96f86a7ca316e5a3fce2c026d481ec34cff31c6af79278038a98694d7ceb323ab0194f1416ecb05881205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 80 Mann Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.964266601556 22.485085753373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang