Cozy Cottages
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 6th Avenue, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cozy Cottages is in Gonubie, 'n stranddorpie in die Oos-Kaap, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die 3 selfsorgkothuise bied gaste 'n verskeidenheid opsies. Elke kothuis is uniek ingerig en toegerus met moderne geriewe, insluitend slim-TV's, induksie- en gaskooktoestelle, en 'n lugbraaier. Verder bied elke kothuis gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke kothuis spog met sy eie privaat ingang, onderdakstoep en braaigeriewe.
Gaste kan hul dae geniet terwyl hulle op die strand ontspan, King's Mall verken vir inkopies, of eet by een van die nabygeleë restaurante, alles gerieflik binne maklike bereik geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 6th Avenue, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
- Gaste dink Cozy Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 6th Avenue, Gonubie, 5247, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang