Successfully reported
+8

Cozy Hideaway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 6th Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 035 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Cozy Hideaway bied heerlike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in die hartjie van Prieska. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met DStv.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • 25 6th Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 035
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 035
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 035
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 6th Avenue, Prieska, 8940, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c911f89f559603a8c379addb44c2b800d73d1a3185c12f943fc8b1493beb25634c356621f2e4db13c77026815adbf9f5d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag, vir 3 mense 25 6th Avenue Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.6767522 22.7469438
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang