Successfully reported
+45

Cozy Manor Gastekamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 222 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cozy Manor Gastekamers is in die ou woonbuurt Lyttelton Manor in Centurion geleë. Hierdie kamers dien as 'n oornaghuis vir gaste wat ver reis, sakereisigers, gesinsbesoekers of net 'n lekker vinnige wegbreek.

Die 2 kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste op 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die sitkamer het 'n groot TV met My Family Cinema en YouTube. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, toebehore, induksieplaat en 'n ketel. Daar is lugversorging en WiFi in elke kamer.

Veilige onderdakparkeerplek is langs die kamer beskikbaar. Die kamer het 'n privaat ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michelle S
5.0
Perfek vir 'n kort wegbreuk. Ek het vir seker lekker gebly en Minette was so vriendelike en goeie gasvrou gewees.
Sep 2025
Erani K
Besigheidsreis
5.0
Excellent stay, always clean, well equipped, functional and comfortable. Staying at Cozy Manors is always a great experience. The rooms...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Helena S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie netjies en skoon.
Jul 2025
Ilana G
5.0
Rustig, privaat, gemaklik. Baie aangename verblyf, gemaklik en baie privaat. Sal weer daar bly.
Jun 2025
Alet B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gemaklik. Ja, alles was perfek en Minette is 'n baie goeie gasvrou!
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 222 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Cozy Manor Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 222 Kruger Avenue, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA276c7b612ecd2c635605440db0b13dac417157477352d62b4fcfa04cc8e1364fa2e529d26205f33719458d8f84d86a389d6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 222 Kruger Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.822869547669 28.207284034393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang