Cozy Mini Room @ Hartenbos Beach
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Diamantveld Lane, Hartenbos, Mosselbay, 6250, Wes-Kaap
-
Vanaf
R350R280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cozy Mini Room bied bekostigbare en gemaklike oornagverblyf net 'n kort entjie van die goue sand van Hartenbos-strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir solo-reisigers of paartjies wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die kamer kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kamer sluit ook 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolfoond, noodsaaklike eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.
Hierdie kompakte maar knus kamer is perfek vir gaste wat die skoonheid van die Tuinroete wil geniet terwyl hulle naby winkels, restaurante en die strand is. Of jy nou in die dorp is vir 'n vinnige wegbreek of net deurreis, die Cozy Mini Room bied 'n gerieflike en rustige basis in die hartjie van Hartenbos. Veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riandi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 54 Diamantveld Lane, Hartenbos, Mosselbay, 6250, Wes-Kaap
- Gaste dink Cozy Mini Room @ Hartenbos Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 54 Diamantveld Lane, Hartenbos, Mosselbay, 6250, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang