Successfully reported

Cosy Nook

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Manien R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het oorgeslaap om naby venues te wees vir spesiale geleenthede. Ons het ons kuier vir twee nagte baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het, was daar, plus meer. Daar is aan alle moontlike geriewe gedink, en spesiaal sorg is geneem. Die koffie, beskuit-bederf, badkamer en slaap was uiters gerieflik en smaakvol. Dit was lekker om ons motor agter 'n elektroniese hek te kon parkeer, en ons kon enige tyd in- en uit. Ons privaatheid is geëer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay Shawn R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende waarde vir geld en naby aan al die besienswaardighede. Die eenheid was baie smaakvol en nuut gemubileer, die bed is hotelkwaliteit, al die klein dinge wat nodig is, is daar. Die haardroër in die laai het sy eie kragprop, die badkamer is vars en smaakvol, die verblyf was besonders, dankie daarvoor aan die gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontyatyambo Q
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wonderful. Our stay was very nice. The host was very friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Omar Sharief J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Value for money. Comfort and quality. My stay was very relaxing, easy and a home away from home. The location was the highlight for me as it was close to my work, just a 10 min walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yusuf S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustige kuier gehad met Kenilworth Winkelsentrum baie naby. Aangename verblyf in 'n moderne en beradingsvriendelike woonstel gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giovanni M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Awesome peaceful close to shops. Centrally located in a quiet area. Neat and tidy with incredible owners. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Wiljoné C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Fantasties. Die bly was lekker, maar nie die huisvrou se gedrag nie. Haar houding was onaanvaarbaar.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Afsarie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 17
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Brevet Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a3f6334f5784fe678100cc834a1ead89e2a65cede651b1103ec10f9559b8b9e6fc64de4a49d6c81986c2220c350fe45cf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 15 Brevet Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.982864697764 18.487447500229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang