Successfully reported
+40

Cozy Noordhoek House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 495 Noordhoek Farm Village, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cozy Noordhoek House skuil in Noordhoek Farm Village, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir gesinne of klein groepies wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Daar is verskeie aktiwiteite en besienswaardighede naby, wat gaste kan geniet.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Op die boonste verdieping is 2 ruim slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk, en 'n privaat balkon met 'n uitsig op die De Goede Hoopberge. Die derde slaapkamer op die grondverdieping het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers, 1 met 'n bad, stort en toilet, en die ander met 'n stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Verder is daar 'n studeerarea bo, waar gaste kan werk.

Die sjiek oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n mikrogolf, yskas, gasstoof, stoof, eetgerei, breekware en ketel. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV, kaggel en 'n verskeidenheid boeke, waar gaste na 'n lang dag kan ontspan. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite bied die klippietuin 'n lieflike plek om te braai. Die verblyf het 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie. Gaste het maklike toegang tot die beste restaurante, kafees en winkels in die area, wat hierdie verblyf ideaal maak.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 495 Noordhoek Farm Village, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 495 Noordhoek Farm Village, Noordhoek, Cape Town, 7979, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafd43d4f8d72e7a16ec97ce4df0dc196f81ced4321a662d47292d8883d106af8283208e5695f2a55bd46cc39506ae7b958c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 495 Noordhoek Farm Village Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.096657882356 18.377613723278
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang